I need in

Bronberrick Vleismark

Recommendations & Reviews

  • C/o Galway and Kilkenny
    Centurion, GP (map)

About us

Met GROOT entosiasme en opgewondenheid is Bronberrick Vleismark se deure op 1 Maart 2009 geopen!!

Die “ EENSTOP” gerieflike gemeenskapsvleismark is geopen onder leiding van ervare bestuur en professionele , vriendelike, kundige en flinke personeel!

Kliente-en gemeenskap tevredenheid word as die kernbestandeel vir die sukses en voortbestaan van die besigheid gesien

Bronberrick Vleismark / Meat Market is groot genoeg om n uitstekende diens te lewer en tog klein genoeg om na elke individuele behoefte om te sien

Tradisionele waardes met n moderne aanslag is die besigheid se uitgangspunt

Bronberrick Boerewors en droe wors word volgens unieke tradisionele resepte gemaak , kom doen gerus die tongtippie toets

Egte geelvet biltong gegeur volgens Bronberrick tradisie is uiters gewild!!!

Bronberrick Vleismark bied aan:

Spitverhuring – Voorbreiding van Lam sowel as ander heerlike braai snitte spesiaal vir die spit!(Spitsosatie)

Spesialiteit vleisprodukte , suiwer maalvleis

Vars gebakte , tuisgemaakte pasteie , daagliks , warm uit die oond

Tuisgemaakte slaaie (n GROOT verskeidenheid)

Dadel- en Piesangbrode , vars gebak oor naweke

Tuisgemaakte Fudge en gemmerbier

Gaar Kosse ( Heat and Eat)

Grootmaat bykosse , slaaie ,poeding vir funksies (catering)


JAGTERS!!! Bronberrick Vleismark is bekend vir spesialis bewerking van u kosbare wildsvleis .
Met 25 jaar ervaring in die bewerking van wild kan u uitsien na puik watertand produkte wat die hele gesin sal geniet!!

Alle jagbenodighede bv messe , vleishakke,vleisbakke, biltonghakkies en speserye vir biltong en droe wors ook beskikbaar

Bronberrick Vleismark …”JOU EEN STOP SHOP”…..KOM MAAK N DRAAI!!!!!





Hours of operation

Monday07:00 - 18:00
Tuesday07:00 - 18:00
Wednesday07:00 - 18:00
Thursday07:00 - 18:00
Friday07:00 - 18:00
Saturday07:00 - 14:00
Sunday09:00 - 13:00

OPEN NOW


3 recommendations and reviews from 2 people

  • Referral from October 19, 2017
    Facebook reviewer avatar
    -1
    View full conversation on Facebook
  • Recommendations from Igna E.

  • Referral from May 27, 2017
    Facebook reviewer avatar
    -1
    View full conversation on Facebook
  • Referral from April 26, 2017
    Facebook reviewer avatar
    -1
    View full conversation on Facebook
New Review
and/or
  • Grocery storex

     
     
     
     
Loading..
Please wait....
Loading...
Please wait...