Hello Julle
Ek moet 'n funksie reel vir ongeveer 120 mense, kan julle dalk plekke ens voorstel wat ek kan bel. Ek sal als nodig he van die saal tot die tafels , stoele, decor ens. Ek weet van Golden Roast wat die kos kan maak ek hoor hulle is baie goed.
Asb help
Hello Everyone, I need to arrange a function for approx 120 people any ideas on places where we can have this preferably somewhere central, I will have to arrange everything from food, tables decor, bar ext. can you please help.