Dentist referrals in Boksburg, South Africa from May 22, 2013
Jacques L. asked:
Does anyone know where I can find a good but cheap dentist?
Linda S. answered:
Phone alec massel 2 moro and ask susan britz for their numbers 0119173285 say linda said to ask her
Linda S. answered:
Boksburg medicross or big pharmacy in boksburg over the road from Municipality
Kelly L. answered:
not sure one of those specimen's exist:)
Jacques L. answered:
, sal more gou bel
Louis P. answered:
Ek glo nie daar's so ding nie... Bly jy nog in Kempton?
Jacques L. answered:
Hey Louis, nee bly in Boksburg:-) Jy nog daai kant? Jong goedkoop en goed is daar ... weet net nie waar nie... Ek hoop so anyway LOL
Louis P. answered:
Nope, ek's in douglasdale/fourways. My vrou werk by tandartse, almal hierdie kant
Jacques L. answered:
Ag Lekker.... ja nee kyk daai kant gaan hulle nie cheap wees nie:-)
Wessie W. answered:
Hi Jacques, hoeveel is jy bereid om te betaal. Jou Pa en ek sal die tand sommer in my garage doen, maar ons is ook nie goedkoop nie. Bespreek net vroegtydig, ons is baie besig. Cheers
Nickie W. answered:
ek dink good en cheap gaan nie in dieselfde sin nie
Jacques L. answered:
Ja nee Wessie Vd Westhuizen dit klink soos die beste pla.... Lekke vleisie op die vuur... paar sterk dope en n tang... Sorted LOL